Aktiveer jou kerk

Read in:

As ‘n kerkleier kan jy, en jou gemeente, meehelp om aan alle kinders in sterker voorsprong in die lewe te gee.

Wil jy graag toesien dat: 

  • kinders in jou gemeenskap uitblink en hul God-gegewe potensiaal bereik? 
  • jou gemeente klein kindertjies omhels en seën, net soos wat Jesus in Markus 10:16 gedoen het?  
  • jou kerk ‘n gemeenskap word waar families welkom en geborge voel, verbonde aan ander?

Wat Bied Dit Jou Om As Kerk Met Sikunye Geaktiveer Te Wees?:

  • Toegang tot opleidings- en toerustingsgeleethede vir sleutelpersone en leiers in jou gemeente.
  • Toegang tot ‘n hele reeks ondersteuningsdienste om jou te bemagtig vir jou werk
  • Toegang tot ondersteuningsbronne en materiaal van opleidingsgeleethede wat jy dalk nie kon bywoon nie.
  • ‘n Network van verbindinge met ander kerke wat reeds geaktiveer is.

Indien jy JA sê vir bogenoemde, dan is die volgende stap om jou kerk te aktiveer.

Jy sal versoek word om ‘n vorm in te vul waarin jy ‘n idee kry hoe “Eerste-Duisend-Dae-Vriendelik” jou gemeente op die oomblik is. Jy sal dan ingelig word oor alle beplande opleidingsgeleenthede. Intussen kan jy toegang verkry tot die Activation Kitom ‘n idee te kry oor volgende stappe wat jy kan neem.

Indien jy voorheen geaktiveer is, maar jy nie jou “Activation Kit” kan oopmaak nie, kliek dan hier.